ARTIFICIAL LAWN INSTALLATION EXPERTS 086 11 22 55 7 info@qgrass.co.za

Keith wat aan ons die kwotasie gegee het; Malabangwe en sy span wat die werk verrig het asook die span wat die rommel verwyder het was stiptelik en deurentyd professioneel. U kan verseker weet dat ons baie tevrede kliente is.Mag u van krag tot krag gaan met die goeie werk wat u lewer.Vriendelike groete.